Conditions / Voorwaardes
Sessions are scheduled once a week during school terms. Extra sessions may occur in some weeks for exam preparation during terms 2 and 4.
Students will receive additional notes as needed.
Students who attend sessions in person must please bring along their own stationery and calculator. (*COVID-19 protocols will be in place for those that attend sessions in person.)
If required, students may book additional sessions as needed.
It will be at your OWN EXPENSE if a lesson is missed. If a learner cannot attend their session in person, it must be attended online in the same timeslot.
As a Covid-19 precaution, we reserve the right to offer certain sessions online if needed.
A two week notice period is required should you wish to terminate enrollment.
Sessions that are attended in-person that occur on public holidays, will be rescheduled as necessary.
Sessions that occur online, will also be rescheduled if load shedding should interfere.
Sessies vind een maal per week plaas tydens die kwartaal en ekstra sessies sal per week geskeduleer word vir eksamen voorbereiding tydens kwartaal 2 en 4.
Leerders sal addisionele notas ontvang soos nodig.
Leerders wat sessies in persoon bywoon moet asseblief hul eie skryfbehoeftes en sakrekenaar saam bring. (*COVID-19 regulasies sal in plek wees vir diegene wat in persoon lesse ontvang.)
Indien nodig kan leerders addisionele sessies bespreek soos nodig.
Dit is op u EIE ONKOSTE indien 'n les gemis word. Indien 'n leerder nie hul sessie in persoon kan bywoon nie, moet dit aanlyn in dieselfde tydsgleuf bygewoon word.
As Covid-19 voorsorg maatreël behou ons die reg voor om sekere sessies aanlyn aan te bied indien nodig.
Indien u die inskrywing wil beëindig, word 'n kennisgewing van twee weke vereis.
Sessies wat in persoon plaasvind en op 'n vakansiedag val, sal geskuif word soos nodig.
Sessies wat aanlyn plaasvind sal ook geskuif word indien beurtkrag toegepas sou word.